DIE KRONIEKE VAN k o b u s ! - Volume 1 (180g Vinyl LP)
DIE KRONIEKE VAN k o b u s ! - Volume 1 (180g Vinyl LP)
  • Load image into Gallery viewer, DIE KRONIEKE VAN k o b u s ! - Volume 1 (180g Vinyl LP)
  • Load image into Gallery viewer, DIE KRONIEKE VAN k o b u s ! - Volume 1 (180g Vinyl LP)

DIE KRONIEKE VAN k o b u s ! - Volume 1 (180g Vinyl LP)

Regular price
R 666.00
Sale price
R 666.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

K•O•B•U•S is die beste Afrikaanse band in die heelal!

Hierdie samestelling van die mainste K•O•B•U•S-snitte (tussen 2002-2017) is 'n viering van die musiek wat die band met soveel genot deur die jare vrygestel het.

Al jou gunsteling K•O•B•U•S-snitte is hier, asook 'n paar nuwe nommers en miskien 'n verrassing of twee. 

Elke album sluit 'n 180 g swart viniel, 'n bladgoudlogo op die buiteblad,  'n gedrukte binneblad, Die Gesange van K•O•B•U•S -liriekeboek en 1 van 4 handgenommerde poskaarte in. 'n Paar poskaarte is deur Francois en Theo geteken en met willekeur in sommige albums geplaas. Hou duim vas jy kry een!